Loading Events
This event has passed.

Kuborg / Cyborg  – Martina Klopper (Afrikaans)

’n Voorlesing uit die digter se opkomende bundel waarin temas soos kunsmatige intelligensie en die kuborg /mens versnit ontgin word.

Martina Klopper behaal haar B.Mus.-graad (klavier) aan die Universiteit van Pretoria in 1999 en in 2008 haar M.A.-graad in Skeppende Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad. Sy werk tans as ‘n konsultant in Kaapstad en is die skrywer van die digbundel Nadoodse Ondersoek (Human & Rousseau, 2010). Sy neem dikwels deel aan poësie-opredes by oppikoppi en ander kunstefeeste landswyd.

Venue:  McGregor Backpackers

 

BOOK YOUR TICKETS